Signed in as:
filler@godaddy.com
Signed in as:
filler@godaddy.com
Aaawhh.. Kon ons jou nie vroeër geken of ontmoet het nie. Sou great gewees het as jy ons trou foto's kon neem🤗🤗
Ruann sê jy het hom so gemaklik laat voel.. Dankie daarvoor. So jy beter weet jy is die nuwe Gertzen familie fotograaf. #babyshower #Genderreveal #maternityshoot
Al moet ek jou laat af vlieg.
Sjoe Simone! 😍🤩 Ek het nie woorde nie! Dankie dankie dankie! Dit is ongelooflik mooi! Jy het werklik n ongelooflike mooi talent en mens kan sien dat dit jou passie is. Dis so mooi ding as mens jou passie uitleef. Moet nooit stop met dit wat jy doen nie. Vreeslik baie dankie vir gister, ons kon nie n beter fotograaf gekies het nie, en a
Sjoe Simone! 😍🤩 Ek het nie woorde nie! Dankie dankie dankie! Dit is ongelooflik mooi! Jy het werklik n ongelooflike mooi talent en mens kan sien dat dit jou passie is. Dis so mooi ding as mens jou passie uitleef. Moet nooit stop met dit wat jy doen nie. Vreeslik baie dankie vir gister, ons kon nie n beter fotograaf gekies het nie, en as ek eendag ooit weer n fotograaf kon kies sal ek jou elke keer weer kies. En Michael se hy sal jou nie kan verwys na n klient toe nie, want hy is bang ons het jou nodig daai naweek 😜😄
Ek kan jou nie genoeg dankie se vir hoe ongelooflik jy ons dag gemaak het. En weet jy, jy was dalk ons fotograaf maar ek het beslis n vriendin ryker geword 💕
Simoné has the innate ability to capture your memories in her photographs. When you are able to look at your photos and remember exactly what happened that makes it extremely special. Thank you Simone for helping us remember our special day and capturing it the way you did!
Copyright © 2022 L'amour Photography | Weddings & Lifestyle - All Rights Reserved.
Powered by GoDaddy
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.